Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Toti Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cosy Toti Accommodation bied woonstelle op die gasheer se perseel in Amanzimtoti. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle. Die eerste woonstel is 'n lig en sonnige tuinwoonstel met slaapplek vir 3 gaste en dit beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tweede woonstel grens aan die hoofhuis en het 1 en suite-slaapkamer. Elke woonstel het 'n privaat ingang, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf en induksie-koker toegerus is. Gratis tee, filter- en kitskoffie en melk word voorsien.

Daar is ook 'n swembad op die gasheer se perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die woonstelle is net 2 km van die strand, restaurante, winkels en ander geriewe in die area af.

Let asb. daarop dat daar 2 honde op die eiendom woon. Hulle is baie onderdanig en vriendelik.

Die verblyf het 'n omsetter en sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Cosy Toti Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cosy Toti Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf577d15d8db57287587baf27754e89c2423674f5889bb7aeca686fc510ee4a16b9d5c358ffebda17ca1145222015b4b4bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 64 Entombeni Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.057038332147 30.864871864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang