Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cote Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaar-straat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cote Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n gedeelde perseel in Roundhay, Somerset-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is troeteldiervriendelik.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat onderdakstoep en 'n omheinde tuin. Buite het gaste toegang tot sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n gedeelde oprit agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pienaar-straat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaar-straat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c504888fd2ae8fe0210556f3d326bc51a3e3d28e9fae50b7fc8f6da8056196e21f659ce21838352618d92493bd84bd4428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 58 Pienaar Street Roundhay 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.080560421831 18.860239546033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang