Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage @ 19th

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Phindile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir Cottage @ 19th
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Hailey V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey V

Amazing.

It was peaceful and the host was extremely helpful with whatever we needed. The place is completely worth each cent. Will be going there soon. Regular customer indeed.

Cottage @ 19th se terugvoer

Thank you for the review, Hailey. I'm glad you enjoyed your stay.

Cottage @ 19th
Hennie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie H

Nog nie gereed om gaste te ontvang nie.

Jy kan sien die plekkie is nog nie lank in die akkommodasiebedryf nie. Ek was self vir 'n paar jaar in die akkommodasiebedryf en Cottage @ 19th het nog 'n paar dinge wat kort en is nog nie op datum nie. Daar is nie 'n deur tussen die slaapkamer en leefarea nie. Die gordyne en linne vorm nie 'n eenheid nie. Die spieël in die kamer is aan die teenoorgestelde muur as waar die muurprop is. Dit is 'n probleem vir 'n dame wat haar hare moet versorg. Die krane oor die wasbakke is te groot en los nie veel ruimte om te was nie. Die TV het nie gewerk nie. Ons het navraag gedoen i.v.m. dit en sy sou Maandag dit uitsorteer het wat nooit gebeur het nie. Die afwerkings in die eenheid is nog onvolledig soos muurproppe wat nie ordentlik geïnstalleer is nie. Die mure kort vir seker nog 'n laag verf. Die kombuisie is nie op standaard nie. Geen werkruimte nie. Die foto's wat geadverteer word was vir seker nie die eenheid waar ons in gebly het nie. Ons was nogal teleurgesteld.

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19de Laan 663, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6acef4bb1b9633e00e9c1e8832dfeac17701beeb0e878c94e7c9a51fd3b2195ff6d25fe405077b277e56735039e2e9b5c8ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 663 19th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.7094981 28.218374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang