Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 3 @ Vleidam Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage 3 @ Vleidam Guest Farm is 'n selfsorgkothuis wat uit die 1920's dateer en met sy oorspronklike fondasie spog. Dit is op 'n plaas, 2 km vanaf die dorpie Koringberg, geleë en bied rustige plaasverblyf buite die stad.

Dié kothuis met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar kan op versoek 2 enkelbeddens vir 2 ekstra gaste in die sitarea geplaas word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuine en swembad. Gaste kan ook die skilderagtige uitsig oor die Swartlandvallei geniet met landboutoere en voetslaan- of 4x4-roetes om te verken.

Die plaas het ook 'n paar dier- en voëlspesies. Die verblyf is 16 km vanaf Moorreesburg, 23 km vanaf Piketberg en 118 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d48b057e7ab834abf9ad7f324e7e0067a449121f38e3d4f65a79664e202f5dc6bda367533f45274e0a0168a328607b99557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Vleidam Farm Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.031521296635 18.688121647746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang