Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage on 32

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Cottage on 32
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Laura B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Good.

It was quiet and peaceful. We were able to come and go as we pleased.

Siyabonga M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga M

We had a great time at Cottage on 32.

We want to thank the host, Shaun McManus, for everything. We definitely enjoyed our 3-day stay at Cottage on 32. Shaun and his wife are humble and very friendly. We will definitely be coming back next year. Thank you.

Carmen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Vriendelike, lekker plekkie.

'n Lekker selfsorgplekkie vir 'n klein gesin. Vriendelikste mense en het ons toegang tot hulle krag verleen tydens beurtkrag. Dankie!

Liza N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Was slegs 4 dae in die Baai, heerlike weer en mooi strande. Sentrale verblyf.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Die matrasse was baie gemaklik en ons het lekker geslaap. Ons het basies net slaapplek, stortgeriewe, ketel, TV en sitplek vir laataand benodig.

Marche J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche J

Amazing little home away from home.

Friendly hosts with a very secluded cottage for your family, close to various amenities and in a very safe area. Had an amazing stay with my family and enjoyed the scenery around the cottage. Definitely will be coming back for our next holiday in P. E.

Louis C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Hartlik.

Die eienaars Flip en Cynthia is wonderlike gasvrye mense, die fasiliteite is pragtig en gerieflik met 'n asemrowende uitsig op die baai.

Yolandi C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Rustige omgewing.

Stapafstand van Sunridge Park-winkelsentrum.

Geoff H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Geoff H

Place is clean, but access and garden was in terrible state. Unkept.

The pathway is only partially lit and paving very unstable especially for older persons in the dark. The garden is spacious but was unkept. The cottage itself is ok but not what is advertised or given the perception of what it is. The cottage is also not serviced so towels not changed every day. No place to hang them outside to dry as well so at night you have damp towels, especially in winter.

Warren P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

Wonderlik.

Die verwelkoming is warm en baie vriendelik. Die kothuis voldoen aan alles wat jy makeer vir wegbreek. Beddens slaap baie sag. Baie dankie, Shaun. Ons gaan definitief weer kom.

Nombulelo V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo V

The flat was cosy and nice, but very cold, no heater, no iron. To crown it all, it was damp to the brim.

It was unbearable for the children, in so much that we found a new place.

Ricardo O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo O

Gevoel soos by die huis.

Ons kuier baie in PE en wil graag op ons eie wees en nie bly by familie nie. So die verblyf was sentraal.

Nawaal A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal A

Lovely stay, convenient and easy to find for someone not familiar with the area.

See stars.

Bernice M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice M

Dit was rustig en in 'n goeie area.

As ek iets moet noem sal dit wees dat hul die foto's moet aanpas, ons was onder die indruk dat daar 2 kamers was, maar wel net een met 2 stapelbeddens. Ons het ook vir 2 nagte bespreek maar het net koffie en tee (geen suiker) ontvang vir een oggend. Ons was deel van 'n troue met die naweek wat ons ingeboek het en ons het vanaf Pretoria na PE gereis, daar was nie 'n strykyster beskikbaar nie. Verder was dit 'n aangename plekkie met genoeg spasie vir 2 ouers en 2 kinders.

Abraham V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham V

Jammer, plek vir 'n gesin soos ouers en kinders, maar nie vir twee pare nie.

Adverteer twee kamers, maar geen deur tussen die kamers nie, slegs een badkamer, geen privaatheid tussen gaste nie. Soos reeds genoem geskik vir 'n gesin.

Kirna H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirna H

Baie lekker gebly.

Dankie, ons het baie lekker gebly. Alles was maklik en gerieflik.

Kirna H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirna H

Ons het lekker gebly. Dankie.

Alles was maklik en ons het lekker gebly.

Qondisile C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Qondisile C

Enjoyed my stay, definitely booking this place again.

Great customer service.

Hazel B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel B

The owners were friendly but maintenance should have been done prior to our stay.

I would have preferred to have known that there are no doors between the lounge and the bedrooms and no door between the one bedroom and the 2nd bedroom. The ceiling leaked on the first night which the owner was unaware of but there was also a leak in the toilet which he was aware of. None of the garden furniture was clean - I then cleaned it myself.

Pieter J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Dit was baie lekker en veilig.

Ons her die akkommodasie baie geniet en sal weer will gaan bly daar. Baie dankie julle.

Elaine L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Ons het baie lekker gebly!

Ons het die plek baie maklik gekry. Dit was skoon, netjies en baie veilig. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Abubakar A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abubakar A

Regtig waarde vir geld, baie netjiese plek.

Cottage on 32 is goed toegeruste verblyf. Baie veilig met baie goeie vriendelike gasheer!

Magdel P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel P

Ons het baie lekker gebly.

Baie netjiese cottage en vriendelike ontvangs.

Andre G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Baie lekker gewees.

Plek is baie netjies en veilig. Baie naby shopping mall en geen beurtkrag.

Abraham V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham V

Netjiese, skoon blyplek.

Sal aanbeveel vir enige iemand. Waarde vir geld.

Jan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Lekker gebly. Waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Die ligging mag egter vir sommiges 'n probleem wees aangesien dit redelik ver van die stad en strand is.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 32, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfmv93vygGXqDiNdLRoN0MyuD46VZ4En1EmQgphzgr9y0c4lGvs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 32 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949423349852 25.529676093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang