Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage on 32

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Laura B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Good. It was quiet and peaceful. We were able to come and go as we pleased.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyabonga M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We had a great time at Cottage on 32. We want to thank the host, Shaun McManus, for everything. We definitely enjoyed our 3-day stay at Cottage on 32. Shaun and his wife are humble and very friendly. We will definitely be coming back next year. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Vriendelike, lekker plekkie. 'n Lekker selfsorgplekkie vir 'n klein gesin. Vriendelikste mense en het ons toegang tot hulle krag verleen tydens beurtkrag. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Was slegs 4 dae in die Baai, heerlike weer en mooi strande. Sentrale verblyf. Ons was baie tevrede met die verblyf. Die matrasse was baie gemaklik en ons het lekker geslaap. Ons het basies net slaapplek, stortgeriewe, ketel, TV en sitplek vir laataand benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marche J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing little home away from home. Friendly hosts with a very secluded cottage for your family, close to various amenities and in a very safe area. Had an amazing stay with my family and enjoyed the scenery around the cottage. Definitely will be coming back for our next holiday in P. E.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Hartlik. Die eienaars Flip en Cynthia is wonderlike gasvrye mense, die fasiliteite is pragtig en gerieflik met 'n asemrowende uitsig op die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Rustige omgewing. Stapafstand van Sunridge Park-winkelsentrum.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geoff H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2023

Place is clean, but access and garden was in terrible state. Unkept. The pathway is only partially lit and paving very unstable especially for older persons in the dark. The garden is spacious but was unkept. The cottage itself is ok but not what is advertised or given the perception of what it is. The cottage is also not serviced so towels not changed every day. No place to hang them outside to dry as well so at night you have damp towels, especially in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Warren P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wonderlik. Die verwelkoming is warm en baie vriendelik. Die kothuis voldoen aan alles wat jy makeer vir wegbreek. Beddens slaap baie sag. Baie dankie, Shaun. Ons gaan definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombulelo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

The flat was cosy and nice, but very cold, no heater, no iron. To crown it all, it was damp to the brim. It was unbearable for the children, in so much that we found a new place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 32, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfmv93vygGXqDiNdLRoN0MyuD46VZ4En1EmQgphzgr9y0c4lGvs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 32 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949423349852 25.529676093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang