Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage on 32

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 32, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage on 32 is ’n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth) en skuil in ’n afgeleë tuin met veilige parkeerplek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 skakel-slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het ’n stapelbed. Die badkamer is langs die hoofslaapkamer en het ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele en die sitarea het ’n rottangsitstel en platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die verblyf het geen WiFi nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Laura B
Gesin met tieners
5.0
Good. It was quiet and peaceful. We were able to come and go as we pleased.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Siyabonga M
Gesin met klein kinders
5.0
We had a great time at Cottage on 32. We want to thank the host, Shaun McManus, for everything. We definitely enjoyed our 3-day stay at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Carmen S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike, lekker plekkie. 'n Lekker selfsorgplekkie vir 'n klein gesin. Vriendelikste mense en het ons toegang tot hulle krag verleen tydens beurtk...
Sien meer
Apr 2023
Marche J
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing little home away from home. Friendly hosts with a very secluded cottage for your family, close to various amenities and in a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Liza N
4.8
Was slegs 4 dae in die Baai, heerlike weer en mooi strande. Sentrale verblyf. Ons was baie tevrede met die verblyf. Die matrasse was baie gemaklik en ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kragga Kamma-weg 32, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on 32 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kragga Kamma-weg 32, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfmv93vygGXqDiNdLRoN0MyuD46VZ4En1EmQgphzgr9y0c4lGvs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 32 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949423349852 25.529676093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang