Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word weeksdae na 22:00 en naweke na 23:00 toegelaat nie.
Maak asb. seker dat geen rook in die huis gaan nie.
Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf met die eienaars gereël word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Die DStv is geskik vir 'n Explora-dekodeerder en gaste kan hul eie dekodeerder en kaart saambring.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder die toestemming van die verhuringsagente.
Moet asb. geen vreemde voorwerpe, sanitêre doekies of weggooibare doeke in die toilette gooi nie. Alle vakansiehuise het een of ander vorm van die septiese tenk.
Geen geraas na 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke nie. Hou asb. die volume van motorklankstelsels op 'n redelike lae vlak.
Geen braaiers of vure mag binnenshuis, op toegeboude stoepe, balkonne of houtdekke gebruik word nie. Gebruik asb. net die spesiaal aangewese braai-areas.
Geen vuurwerke word op die perseel toegelaat nie. Leisure Bay is 'n vuurwerkvrye sone.
Geen meubels of toebehore mag van die perseel verwyder word nie. Moet asb. nie die meubels in die huis rondskuif nie.
Dit is streng verbode om die ape te voer.
Los asb. die perseel soos jy dit gevind het. Spoel seesand af voordat jy die huis binnegaan. Die kombuis moet skoon en netjies gelaat word, en alle skottelgoed word gewas en weggesit. 'n Boete op vuil skottelgoed sal gehef word. Indien daar gerook word in die huis sal 50% van jou sleutel en breekskade verbeur word.
Vullisverwydering vind elke Dinsdag plaas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breamweg 1023, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb374c2dbc052de8b33f60a57fb22a3c9ea93abc77b5f839f05e57d419e673f321dee7d3ee468acf1e5a7472e65da0fc4139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 1023 Bream Road Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.018956143157 30.245631991849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang