Cottage Pie
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breamweg 1023, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Cottage Pie bied veilige selfsorgverblyf in die kusoorddorpie Leisure Bay.
Die huis is geskik vir 7 gaste en het 3 slaapkamers, waarvan 1 en suite is, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en lei na die sitarea wat gemaklike banke en 'n platskerm-TV het. Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n braai-area.
Die omheinde tuin bied veilige speelplek aan kinders en troeteldiere. Gaste is ook naby aan die Kidds-strandfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Breamweg 1023, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottage Pie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breamweg 1023, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang