Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sonelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie rustig en alles wat nodig is. Ons het baie rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ek bly definitief volg. Jaar weer daar oppad na Bloem vir Agility Komp. Heerlik gebly. Groot, netjiese huisie. Goed omhein vir honde, kinders & groen gras. Eienaars so vriendelik & behulpsaam. Lekker groot stort, hoë waterdruk & warm, 'n voorreg na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Country Cottage is perfek vir 'n oornag met 'n klein gesin! Ons het heerlik gebly. Dankie! Dit was perfek vir ons as gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion V
1 nag
4.8
Jan 2024

Simple, clean and comfortable. Quiet, neat and comfortable. A very good choice for a stay over. Just remember to bring cash if you want to buy firewood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alti V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Baie aangenaam. Lekker gebly, net te kort. Kan miskien beter matrasse hê. Nie 'n glymatjie in die badkamer wat nat kan word nie. Baie glad na die stort toe teen die muurkant by die toilet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frik W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Dit was 'n goeie nagrus op die plaas. Skoon netjies en alles wat mens nodig het. Sal baie beslis weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janco P
1 nag
5.0
Des 2023

Gerieflik, troeteldiervriendelik en mooi. Baie mooi en rustig, net buite die dorp. Heerlike huisie en omheinde erf vir die woef. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wonderlike plekkie op die plaas! Dit was so 'n heerlike ervaring op die plaas! Dit is min dat 'n mens so baie sterre kan sien in die nag. Die plekkie was skoon en netjies en ek sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Lekker gebly, veilig en skoon. Dit is ons tweede keer wat ons hier bly. Net so skoon, veilig en vriendelik soos vorige besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies en meer as genoeg onder die Karoo-sterre! Regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwesig, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJZU8zBYSMng88wkcO4PwySYcpIOQ4SHuFL6fZAw6t6MhZjbGT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 Nuwesig Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.32532 22.642554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang