Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Getaway Deer Park Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Johan B
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik. Ons het in eenheid 1 gebly, wat afsonderlik is van die huis met ons eie braaigeriewe en toegang tot die swembad. Ons is baie vriendelik verwelkom deur die eienaar en sy vrou en moenie vergeet van Coco nie. Perfekte area vir ons gewees omrede ons daarvan hou om die area te gaan besigtig, swem in die see, golf te speel. Sardinia Strand, wat 5 minute se ry is van die plek, is asemrowend met die pragtigste sonsondergang. Ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matshediso T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Great. It is modern, stylish and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Oulike plekkie. Oulike en netjiese plekkie vir 'n oornag. Bure het bietjie geraas, maar algeheel lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Plattelandse rustigheid, naby die stad. Dit is ideaal vir die gaste wat buite die stad, weg van die geraas en gewoel wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fundiswa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Amazing. Amazing service, beautiful place, safe and clean. Amazing location but a little bit complicated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Sien sterre. Ons het lekker gebly. Die eenheid was daagliks gediens. Die WiFi is net baie swak en daar is ook geen DStv nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jakobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Comfortable and beautiful. Beautiful setting nestled in a tranquil estate. Warmly welcomed by our hosts. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.8
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.0
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang