Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Getaway Deer Park Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 55 resensies vir Country Getaway Deer Park Estate
Netheid
4.1/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Alet H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet H

Wonderlik.

Ons het in eenheid 1 gebly, wat afsonderlik is van die huis met ons eie braaigeriewe en toegang tot die swembad. Ons is baie vriendelik verwelkom deur die eienaar en sy vrou en moenie vergeet van Coco nie. Perfekte area vir ons gewees omrede ons daarvan hou om die area te gaan besigtig, swem in die see, golf te speel. Sardinia Strand, wat 5 minute se ry is van die plek, is asemrowend met die pragtigste sonsondergang. Ons het baie veilig gevoel.

Matshediso T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso T

Great.

It is modern, stylish and beautiful.

Jana-mari V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana-mari V

Oulike plekkie.

Oulike en netjiese plekkie vir 'n oornag. Bure het bietjie geraas, maar algeheel lekker gebly.

Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Plattelandse rustigheid, naby die stad.

Dit is ideaal vir die gaste wat buite die stad, weg van die geraas en gewoel wil bly.

Fundiswa R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fundiswa R

Amazing.

Amazing service, beautiful place, safe and clean. Amazing location but a little bit complicated.

Willem O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem O

Sien sterre.

Ons het lekker gebly. Die eenheid was daagliks gediens. Die WiFi is net baie swak en daar is ook geen DStv nie.

Jakobus T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus T

Comfortable and beautiful.

Beautiful setting nestled in a tranquil estate. Warmly welcomed by our hosts. Would definitely recommend!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elzanne C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elzanne C

Warm en onaangenaam. Maar naby geleë aan 'n paar venues.

1. Vuil en geskeerde handdoeke gekry. 2. Slegs gereed gemaak vir 2 mense nadat ons vir 3 geboek het. 3. Nie 'n lodge soos geadverteer nie, maar eerder 'n persoon se erf met 'n huis. 4. Geen aircon of lugverkoeling.

Johan R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Very pleasant.

Very beautiful, quiet and peaceful. Well maintained. I thoroughly enjoyed my stay.

Sonto C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonto C

Everything was fine and perfect.

I wish to go back there. We enjoyed so much with my friends.

Mohlomi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohlomi M

Tranquil, clean.

It was a nice stay, beautiful surroundings.

Siphosethu M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphosethu M

Amazing.

My stay was very nice, I enjoyed the tranquility of being surrounded by bushes and the sea breeze. I am definitely coming back.

Antoinette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C

Mooi natuur.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Fathima S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fathima S

The location was a bit out.

It was great, besides the location.

Jorika R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika R

Nie wat ons verwag het nie.

Die mure tuseen die eenhede is baie dun. 2de en 3de aand het ons bure gehad wat tot 5 uur die oggend konstant gepraat het en ons kon elke woord van die gesprek hoor. Die handdoeke wat voorsien word is te klein.

Bianca V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca V

Disappointing.

A bit disappointing. There were roof leaks right above my bed in the room that I occupied. Water dripped on my head whilst I was trying to sleep, I ended up sleeping on the couch. I told the owner about this, he didn't seem too phased. I booked two rooms, the lady who received us seemed highly confused. Only gave me the key for one of the rooms, with no remote. I got to the gate and had to turn back to go ask for everything again. We also didn't receive breakfast. A beautiful area and setting, but not the best experience. We travel for work often, but would not book here again.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gino V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gino V

Plek kort 'n nuwe bed.

Ek dink nie ek het die kamer bespreek aan die huis nie. Die dak se verf val op die tafel en die tafeltjie is gestut met 'n klip onderaan. Die muurprop kom heeltemal los. Die bed raas, springs, nie 'n plek vir 'n lekker slaap nie.

Clifton S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Clifton S

Unpleasant

I was received by someone else, not the host. Asked was nowhere visible. Bed was awful. The bathroom was totally wet after taking a shower ( no shower doors or curtains). Cracked mirror screen. I had to take a shower with cold water. Dirty muggs. I will never return there again. The pictures are stunning, but what we saw was different.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ansie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ansie B

Ietwat ongemaklik.

Die feit dat daar geen deur of skerm by die badkamer is nie, maak dit vreeslik ongemaklik as jy bv. nie saam met jou man/vrou oornag nie. Die slaapbank is ook baie ongerieflik vir die derde gas om op te slaap.

Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan E

Totale teleurstelling.

Foto's is 'n blatante wanvoorstelling van ruimte, dis baie klein, beknop en geen plesier nie. Daar is een skamele kasdeur waarin klere gehang kan word, verder geen uitpak-plek. Daar is geen plek, behalwe die bed om 'n tas oop te maak nie. Daar geen skottelgoed-opwas nie, behalwe as dit die volgende oggend deur die skoonmaker gedoen word. WiFi is absoluut pateties. Ens. ens ens.

Wesley J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wesley J

Not a pleasant one.

No power, no water, no WiFi, room is not as shown on photograph, very disappointed.

Ruben G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben G

Dit is baie goed georganiseer, baie rustige plek.

Die host is baie nice.

Michelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Lovely stay.

It was a pleasure to stay at Country Getaway Deer Park Estate. We will be back.

Izak L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L

Heeltemal voldoen aan my vereistes vir 'n tweedag sakereis.

Was geskik vir my besoek aan omliggende areas.

Nobulali N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobulali N

Wonderful!

Beautiful, quiet estate. Perfect for someone who just needs a moment of peace and quiet and a moment to recharge themselves.

Juan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan K

Tranquil with liquid sunshine.

It's absolutely gorgeous out there. Nature transports you away, the greenery, the quietness - It's like traveling far away from the hustle and bustle of the city. We only spent the one night, yet we managed to switch off and just relax.

Abongile T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abongile T

We had a lovely stay.

The only thing that I would recommend the host to do would be to have small battery lamps or candles in the room for when there is load shedding.

Thulani T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani T

Peaceful.

I needed some time to relax and enjoy my own company and I did.

Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marléne B

Dit was net 'n oornagbespreking.

Sien sterre.

Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan B

Was in orde behalwe vir die bed.

Alles was in orde. My gevoel is net dat hulle verseker hulle beddens sal moet vervang. Het ongelooflik sleg geslaap op 'n bed wat baie swak kwaliteit was.

Megan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Megan F

Nie wat verwag het van die foto's af nie.

Foto's laat dit baie skoon en netjies lyk. Met aankoms was daar niemand wat ons ontvang het en welkom laat voel het nie. Ekstra meubels in kamer wat ook in slegte toestand was. Koppies was vuil en tekort aan eetgerei en staan op die grond binne kas. Wifi was ook baie stadig met 1MB/s spoed en wys helfte van die tyd "connected without internet access". Yskas se vrieshokkie was toegeys. Braaiplek en geriewe ook in baie swak toestand. Baie potensiaal om 'n lekker kuierplek te wees.

Janet B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janet B

Grootste teleurstelling ooit!

Plek lyk soos die foto's, maar gaan besoek dit. Swak gehalte bed, beddegoed, "sleeper couch", handdoeke, ens. Bv. duvet inner van kamer 1 se "batting" is saamgekoek in bolle. Vorige gaste het gekla oor aangepakte vriesdeel van die yskas. Dis nog steeds aangepak. Matte was smerig vuil, gasheer het dit verwyder. Dus was daar geen matte nie. Ek het 'n epos gestuur. Die gasheer het te kenne gegee dat daar nie fout is nie en die verblyf is ook goedkoop. Ek laat dit daar. Ek bevraagteken die standaard. Dit was bedoel om vir my kinders en kleinkinders 'n bederf te wees, ek kon huil!

Andre W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andre W

Horrible and unpleasant.

I suspect a cat slept in that room. It reaked of cat urine and we were itching as a result. The bed was wobbly and stood on some sort of plastic cups. The mattress was springy and made a noise. We could not sleep which made traveling the next day extremely challenging because we were tired.

Keegan G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan G

Excellent customer service.

The host was very welcoming and helpful.

Belinda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

In die pragtige natuur waar jy kan afskakel.

Dankie vir 'n netjiese, skoon kamer. Ons verblyf was heerlik. Jul kamers is goed toegerus en pragtig. Ons sal beslis weer kom.

Arthur W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur W

Amazing.

Baie lekker mense. Meer mense moet so vriendelik en bedagsaam wees.

Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Die kamer is baie ruim en goed uitgelê. Lekker groot tuin en vriendelike eienaar.

Casper L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Lekker gebly.

Lekker gebly. Effe ver uit die stad maar sal dit weer doen. Dis uitstekende waarde vir geld.

Lilani D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lilani D

Was baie rustig en gemaklik.

Dit was baie maklik om hulle te vind en hulle het ons akkommodeer met n vroeër in-kloktyd omrede ons 'n troue in die area gehad het die middag. Die dame wat ons ingeklok het, was baie hulpvaardig en vriendelik! Die TV het net nie gewerk nie, maar dit was nie die einde van die wereld nie.

Marietjie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Teleurstelend.

Dit is 'n baie mooi plek maar daar word nie onderhoud gedoen nie. Die een kasdeur se skarnier is stukkend, die tafel is te skuins om by te eet, maar die grootste probleem is die matras is uitgedien en moet vervang word. Die aanbring van 'n handvarsel in die stort word aanbeveel.

Violetta R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Violetta R

Pleasant stay.

We enjoyed our stay in this beautiful environment.

Deone D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deone D

Okay.

Alles wat jy nodig het maar dat jy jou bure se gesprekke, doen en late hoor tot 00:30 in oggende is nie baie aangenaam. Die plekkie is verskriklik warm, kan dus nie die vensters of deur oopmaak want dan loop jou bure en ander gaste heeltyd verby jou deur en venters. Aircon is nodig.

Musa B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa B

Tranquil & Beautiful.

My partner and I absolutely enjoyed our stay. The environment was neat and tidy, amazing staff and we miss adorable Max and Riley.

Cay-lynn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cay-lynn M

Fantastiese plek vir 'n lekker wegbreek, stil en besonders mooi.

Vriendelike honde en amazing view by die swembad. Sal definitief weer besoek.

Berry B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berry B

Very comfortable and peaceful.

Stephen and his wife went out of their way to accommodate my needs from providing me with toothpaste (which I had forgotten) to lifting me to appointments at an excellent rate as I was without my own transport. I enjoyed the private pocket garden.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en rustig.

Stephen en sy vrou het uit hul pad gegaan om aan my behoeftes te voorsien, deur van my tandepasta (wat ek vergeet het) te voorsien, my teen 'n uitstekende tarief na my vergaderings geneem het,want ek was sonder my eie vervoer daar gebly. Ek het die privaat tuin geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annamarie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S

'n Pragtige kamer en badkamer in 'n lieflike stil, rustige omgewing.

Die rustigheid is ietwat versteur deur die feit dat alles wat die persoon in die kamer langsaan doen, duidelik hoorbaar is deur die dun muur. Die kamer is goed toegerus, maar 'n tafeltjie en stoele om by te sit en koffie drink of eet, sal dit nog beter maak. Daar is wel 'n werktoonbank met een sitplek by.

Tommy P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P

Werklik waarde vir geld.

Kamer is baie, baie netjies en het als wat mens nodig het vir die twee aande wat ek daar geslaap het.

Thelma B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B

Pragtige skoon kamers, rustige atmosfeer.

Mooi kamers, rustige natuurskoon, stil en kan lekker slaap.

Cobus G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G

Baie aangename luukse akkommodasie.

Ek was aangenaam verras met die kwaliteit van die verblyf. Ek het nie wat wonders verwag vir die R300 fooi nie, was net opsoek na 'n bed vir die aand. Kamer was baie netjies, met al die nodige geriewe van veel duurder akkommodasie.

Madelein K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K

Netjiese, veilige akkommodasie.

Netjies, veilig, stil omgewing.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang