Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

91@Geelhout

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis stil, pragtig en perfek en die uitsigte is asemrowend mooi. Verblyf is baie netjies, skoon en beskik oor alle geriewe wat persone nodig het vir 'n lekker kort of lang vakansie. Met aankoms was ons baie goed en vriendelik deur die eienaar ontvang. Ek kan sien die eienaars het hulle hele hart in die plekkie gesit, want jy voel so tuis en als is so mooi en gemaklik en baie veilig. Julle verdien 'n vyfster en ek sal beslis hierdie juweel aanbeveel vir enigeen wat 'n rustige stil vakansie wil kom geniet. Dankie vir julle gasvryheid en ek sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent, nice host and all in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was waarde vir jou geld. Baie dankie vir die gasvryheid. Ek en my vrou en my dogtertjie het baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rustige, stil omgewing met genoeg privaatheid. Goed ingerigte, skoon verblyf. Ons het die TV nie as verbruikersvriendelik ervaar nie. 'n Haardroër sou ook handig te pas kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3986a9dc287a7217abe8e0f641ed0fe62a335e8d8f6423493c5be5deb32dee28fb55dd275c7bec51c955a796c1e4d9754e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 91 Geelhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1215782 22.0997446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang