Cozy @ 91 Geelhout
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy @ 91 Geelhout is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se perseel in Hartenbos. Hierdie eenheid bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf, ideaal vir alleenreisigers of 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek.
Die oopplan-eenheid kan tot 2 volwassenes akkommodeer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Vir ekstra gerief is Wi-Fi beskikbaar, en sonkrag-aangedrewe ligte verseker gemak tydens enige kragonderbrekings.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n etenstafel, en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n privaat dek ontspan, die pragtige uitsigte oor die Outeniekwaberge geniet en van die braaigeriewe gebruik maak. Die eiendom bied ook 'n ruim tuin.
Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien, tesame met gewapende reaksie om veiligheid te verseker. Cozy @ 91 Geelhout is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan maklik na gewilde strande reis en nabygeleë besienswaardighede soos die ATKV Hartenbos, Pretpark en Hartenbos-strandmeer geniet, wat dit 'n ideale vakansieverblyf maak.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christoff Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy @ 91 Geelhout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang