91@Geelhout
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy @ 91 Geelhout is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n vakansie by die see.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Daar is WiFi en sonkragligte.
Die leefarea het sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die dek bied pragtige uitsigte op die Outenikwaberge en daar is braaigeriewe. Daar is ook 'n tuin.
Veilige onderdakparkeerplek met gewapende reaksie is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante, asook strande, ATKV Hartenbos, Pret Park en Hartenbos-strandmeer.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christoff Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 91@Geelhout het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhout-laan 91, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang