Cozy Cat Stays
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 53, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R430 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Cat Stays bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van Brandwag, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n sakereisiger wat op soek is na oornagverblyf.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie kothuis het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware. Hierdie area het ook 'n klein etenstafel en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het hul eie privaat stoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- Du Preez-straat 53, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Brandwag Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 53, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat