Cozy Cat Stays
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mareli Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Cathy B - Jul 2024
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap.
Cozy Cat Stays se terugvoer
Cathy, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop julle maak weer van ons kamer gebruik.
Conrad R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekke.
Cozy Cat Stays se terugvoer
Hi Conrad. Dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en soms nie veilig voel nie. Ons streef na veiligheid en is al 'n paar jaar betrokke by die buurtwag en het ook alarms en kameras laat installeer rondom die huis.
Ek is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer te sien.
Nela M - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig.
Cozy Cat Stays se terugvoer
Hi Nela
Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en glad nie meer lekker is nie. Ons doen juis ons beste om ons huisie so spesiaal moontelik te maak. Loch Logan Waterfront is nie te ver van ons af nie en is baie lekker om heen te gaan, selfde vir Mimosa Mall. Ons het nie te veel plekke om te besoek wat stapafstand van ons huisie is nie, maar die meeste plekke wat besoek kan word is nie drasties ver van ons af nie.
Ek is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 53, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang