Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cat Stays

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Mareli Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Cozy Cat Stays
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cathy B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Was vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap.

Gerieflike oornag verblyf en het lekker gebly. Netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Cozy Cat Stays se terugvoer

Cathy, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop julle maak weer van ons kamer gebruik.

Cozy Cat Stays
Conrad R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R

Lekke.

Lekker gebly. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Baie mooi skoon, netjies, smaakvol ingerig. Veilig gevoel op die perseel, maar nie helemaal so veilig in die buurt gevoel toe ek laatmiddag gaan draf het nie.

Cozy Cat Stays se terugvoer

Hi Conrad. Dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en soms nie veilig voel nie. Ons streef na veiligheid en is al 'n paar jaar betrokke by die buurtwag en het ook alarms en kameras laat installeer rondom die huis.
Ek is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer te sien.

Cozy Cat Stays
Nela M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nela M

Rustig.

Die ligging was bietjie sleg. Ons kon niks besoek in die omgewing nie.

Cozy Cat Stays se terugvoer

Hi Nela

Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons net so hartseer dat die area waar ons tuiste is so drasties verander het en glad nie meer lekker is nie. Ons doen juis ons beste om ons huisie so spesiaal moontelik te maak. Loch Logan Waterfront is nie te ver van ons af nie en is baie lekker om heen te gaan, selfde vir Mimosa Mall. Ons het nie te veel plekke om te besoek wat stapafstand van ons huisie is nie, maar die meeste plekke wat besoek kan word is nie drasties ver van ons af nie.

Ek is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.

Cozy Cat Stays
Vanaf
Vanaf R465
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R465
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 53, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95317d060db1f2303a9a7978bc8718b97d8642543837c861c6bc267b42a928f0ae61cf83d56718b86bbd86d2d9ffe406fc09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R465 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 53 Du Preez Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1015453 26.19306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang