Cozy Corner
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Cozy Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pinelands, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie losstaande huis is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV en n slaapbank vir 'n kind. Die hoofsitarea het 'n slim-TV, gemaklike rusbanke en 'n eetarea. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is op versoek vir langer verblyftydperke beskikbaar.
Die verblyf het 'n binnebraai wat slegs met vooraf goedkeuring vir langer verblyftydperke gebruik kan word, 'n onderdakstoep en 'n omheinde tuin. Restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe is naby hierdie verblyf. Dit is ook sowat 9 km vanaf die Kragga Kamma-wildreservaat. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is vir standaardgrootte voertuie beskikbaar. Daar is ook 'n motorhuis. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
- Gaste dink Cozy Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wessel Swart-rylaan 107 B, Pinelands, Port Elizabeth, 6070 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang