Cozy in Jozi
Beskrywing
Die gerieflike Premium-kamers met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer, 'n werkstasie, 'n ingeboude klerekas en 'n balkon. Ander kenmerke is 'n slim-TV met komplimentêre Netflix, WiFi, 'n koffiestasie, 'n haardroër en 'n stoomyster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgateljee-eenheid het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aparte sitarea het rusbanke, etenstafel en 'n onderdakstoep met sit- en eetplek. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, lugbraaier, yskassie en ander noodsaaklike toebehore toegerus. Boonop is daar hoëspoed-WiFi, 'n slim-TV met gratis Netflix, waaier, verwarmer/lugversorging, badhanddoeke, haardroër, ekstra komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Dit is 'n selfsorgeenheid, maar etes kan op navraag teen 'n ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n volledige en suite-badkamer. Die aparte sitarea het rusbanke, etenstafel en 'n onderdakstoep met sit- en eetplek. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, lugbraaier, yskassie en ander noodsaaklike toebehore toegerus. Boonop is daar hoëspoed-WiFi, 'n slim-TV met gratis Netflix, waaier, verwarmer/lugversorging, badhanddoeke, haardroër, ekstra komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Dit is 'n selfsorgeenheid, maar etes kan op navraag teen 'n ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n en suite-badkamer. Die aparte sitarea het rusbanke, etenstafel en 'n onderdakstoep met sit- en eetplek. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, lugbraaier, yskassie en ander noodsaaklike toebehore toegerus. Boonop is daar hoëspoed-WiFi, 'n slim-TV met gratis Netflix, waaier, verwarmer/lugversorging, badhanddoeke, haardroër, ekstra komberse, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Dit is 'n selfsorgeenheid, maar etes kan op navraag teen 'n ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruth-straat 11A, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang