Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigivar Garden Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe-weg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Craigivar Garden Apartment is 'n knus eenheid in Rietvalleirand, Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Hierdie eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel en yskassie toegerus. Daar is 'n sitarea en 'n etenstafel geskik vir 2 gaste. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid lei na die stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria-sentraal. Die N1- en R21-hoofweg is naby die verblyf en bied toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, O.R. Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoewe-weg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe-weg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1809546f71a87bffe07bc3b11e8a739d00417ff781f25699a816233d370e15516e918d6004fed152b4740ca969532067f694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8461241 28.2725073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem