Craigivar The Tower
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Craigivar The Tower is 'n unieke eenheid met 'n lieflike uitsig oor 'n tuin in Rietvalleirand, Pretoria-Oos. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskassie. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n dek met sitplek en lieflike uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Pretoria-Oos, Irene en Pretoria-Sentraal wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, O.R. Tambo Lughawe, Lanseria Lughawe en Johannesburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Gaste dink Craigivar The Tower het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng