Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigivar The Tower

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Craigivar The Tower is 'n unieke eenheid wat uitkyk oor 'n lieflike tuin, sentraal geleë in Rietvalleirand, Pretoria-Oos. Ideaal vir paartjies of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskassie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea maak oop op 'n dek met buitesitplek en bied lieflike uitsigte. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Pretoria-Oos, Irene en Pretoria-Sentraal geleë wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b70312f3ec6479247e98957420bb7ad68b7ad1fbaa773b5964bb8cf1578f87c8221414d622adafbc18df06223b006d10da9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8461241 28.2725073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang