Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Just fantastic. It was just fantastic with everything and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Van die beste. Jy kan net opdaag en die omgewing geniet. Nogmaals dankie. Baie vriendelike ontvangs. Marianna het moeite gedoen om ons behoorlik in te lig oor die plaaslike omgewing. Muffins, konfyt, margarine en beskuit 'n treffer. Plek is baie netjies en besonder goed geleë. Sal beslis weer daar oorslaap en kan dit baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Restful, peaceful and very enjoyable indeed. Excellent! The service and attention to detail by the hosts were perfect. Cleanliness, neatness, quietness and tranquility are all guaranteed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dieselfde as hierbo, gasvry, netjies, naby see, lekker stappadjies. Baie lekker, mooi uitsig op see, gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beslis aanbeveel. Fantastiese verwelkoming, somer dadelik tuis gevoel. Rustige en veilige omgewing. Alles wat jy benodig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike wegbreek! Baie dankie aan Tannie Mariana en Oom Van As dat hulle hul pragtige plekkie met ons gedeel het. 10 uit 10 vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie spesiale plek! Baie vriendelik ontvang. Uitstekende waarde vir geld. Heerlik geslaap met die see klanke in die agtergrond. Sal baie graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vredevol, plesierig, en perfek geleë. Dit was heerlik daar. Hulle is vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons gaan definitief weer 'n bespreking doen by Crassula. Wat 'n fantastiese rustige plek. Ek en my man het ons geniet. Die gasheer en mevrou het ons so warm ontvang. Lekker muffins het ook vir ons gewag. Die plek is wonderlik met die pikkewyne wat ons omring het. Die plek is so netjies. Perfek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onverbeterlik. Fantastiese ligging met fantastiese gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang