Crimson Views
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietsingel 8, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Crimson Views is in Sandbaai, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis het 8 slaapkamers en is geskik vir 18 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, 3 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met net 'n stort of 'n stort en bad, 'n toilet en wasbak.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg plek vir gaste om hul etes saam te geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Die huis het 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord.
Gaste kan heerlik ontspan in die selfsorg-gastehuis aangesien daar 'n moderne rugsteunkragstelsel en sonkragstelsel is wat beteken dat gaste nooit in die donker sal sit nie.
Die speletjieskamer lei na 'n dek met 'n plonspoel en daar ook 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kiewietsingel 8, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Crimson Views het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietsingel 8, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang