Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crossley Vintage Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesielaan 13, Weltevreden Park, Johannesburg, 1710, Gauteng
  • Vanaf R648 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crossley Vintage Cottage is in die rustige woonbuurt Weltevreden Park geleë en bied 'n rustige wegbreek wat deur welige groen omring word en ideaal vir diegene is wat wil ontspan.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese-katoenbeddegoed. Die ruim badkamer het 'n dubbelwasbak, instapstort en 'n toilet. Handdoeke en handewasseep word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV teen die muur, gemaklike rusbanke en 'n swaaistoel. 'n Werkspasie en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n braai-area en 'n sithoekie. 'n Waskamer met 'n wasmasjien is beskikbaar. Fairland Walk-winkelsentrum is net 3,5 km ver en die pragtige Johannesburg Botaniese Tuine is slegs 10,5 km vanaf die kothuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Biesielaan 13, Weltevreden Park, Johannesburg, 1710, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R648
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesielaan 13, Weltevreden Park, Johannesburg, 1710, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28945a5adc0c52c6c391e142748789ead57693a6bce9dcd6a5f553f6de6a79f7ea796b4a71ba36be9f11bedb0c236b236ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R648 per nag (plek vir 2) 13 Biesie Avenue Weltevreden Park 1710 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1124396 27.9431463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang