Crow's Nest Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R4 680 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Crow's Nest Apartment is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek wat aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland in Kaapstad geleë is. Dié kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad.
Die woonstel kan tot 4 volwassenes, 2 kinders akkommodeer; en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank word in die sitkamer voorsien vir 2 klein kinders, addisionele kostes is van toepassing.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met see- en berguitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Crow's Nest Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang