Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CSkulpie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut heerlik! Ons het absoluut heerlik gebly in C-Skulpie. Die woonstel is naby genoeg aan die strand en dit is heerlik om daar te gaan stap en ook gerieflik naby winkels geleë. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
CSkulpie
So bly julle het lekker gekuier, Marietjie. Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. Groete, Hanna

Bonita D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Very relaxing. Very nice. Very cozy home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
CSkulpie
Thanks, Bonita. We trust we will see you and your friends soon. Kind regards, Hanna

David H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Loved Yzerfontein! Great lock-up & go apartment in a perfect position. Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
CSkulpie
Hi Candice, So glad you enjoyed your stay and the location of CSkulpie. Hope to see you again. Kind regards, Hanna

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik, rustig. Die verblyf was heerlik. Net wat nodig was na 'n lang jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
CSkulpie
Baie dankie vir jou resensie Amelia. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi jaar!

Hilda-carina F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2023

C-Skulpie bied 'n goeie ligging en alles wat nodig is vir gemaklike verblyf vir kort sowel as langer periodes. Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat moontlik benodig kan word. Spesiale aandag is gegee om letterlik vir alles voorsiening te maak. Dekor is mooi sonder om oordadig te wees. Kunsplante vertoon baie eg en dra by tot die huislike atmosfeer - kort egter bietjie afstof. Goeie wifi, selfs gedurende kragonderbrekings. Ook ligte hiervoor. Die beddens sowel as beddegoed is van baie goeie gehalte. Die vol badkamer se deur kort aandag - steek vas - nogal steurend wanneer dit gebruik word in die nag. Die 2de stel trappe is steil - iets om in gedagte te hou, veral in nat weer. Die eienaar is werklik vriendelik en behulpsaam. Tussengangerpersoon ongelukkig nie so positief ervaar nie. Baie dankie vir die gebruik van C-Skulpie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanna
CSkulpie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Hilda-Carina. Hoop om julle gou weer by C-Skulpie te sien. Groete Hanna

Tiaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Rustig en ontspanne. Was baie lekker. Ek sal C-Skulpie beslis aanbeveel. Dit is baie rustig en veilig. Jy kan na die strand toe stap as jy wil, maar dit is ook net 'n 5 minute se ry na die strand toe. C-Skulpie was ook baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanna
CSkulpie
Baie dankie vir die resensie Tiaan. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Hanna

Bets S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Beautiful en rustig. Baie mooi en netjiese blyplek met 'n mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanna
CSkulpie
Liewe Bets Baie dankie dat julle C-Skulpie in Yzerfontein gekies het om by te kom bly. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete Hanna

Amanda B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie mooi omgewing en 'n netjiese blyplek. Vriendelike mense. Baie mooi en netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het. Die lekkerste kuierstoep. So lekker gekuier. Gaan beslis weer terug soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
CSkulpie
Liewe Amanda Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Hanna

Christo B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2022

Lekker gekuier. Die eenheid is netjies en goed toegerus. Ons het niks gekort nie, en het vreeslik lekker gekuier. Die braai se skoorsteen het dalk 'n plan nodig, dit rook vreeslik as die wind bietjie waai, maar dit het min gepla. Die stort se druk is puik, die bad is lekker groot. Die kombuis het meer as wat jy nodig het en alles werk baie goed. Dit was regtig 'n puik ervaring en ons het vreeslik lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hanna
CSkulpie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Christo. Hoop ons sien julle gou weer. Sal plan maak met skoorsteen. Groete Hanna

Salome D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Lieflik en rustig. Dit was lieflik en ruim en baie rustig. Ons het 'n lekker naweek gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d20db41dcc5f5f29db017ab82ca5b7daa4eef32f60d8bd62244a40367973a628d4db7548e05df2e3a3615a816b200d2cfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.349188796832 18.152825661999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang