Cycasia Lodge
Beskrywing
Dié tuineenhede is sowat 50 m van die hoofhuis af en deel die swembad-area. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n kombuisie. Die eenhede deel 'n veranda, maar elkeen het sy eie braai-area buite. Die kamer is ongeveer 16 m² groot. Die tuin is omhein en daar is parkeerplek 20 m vanaf die eenhede. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar. Die eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tuineenhede is sowat 50 m van die hoofhuis af en deel die swembad-area. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n kombuisie. Die eenhede deel 'n veranda, maar elkeen het sy eie braai-area buite. Die tuin is omhein en daar is parkeerplek 20 m vanaf die eenhede. Daar is laserstraal-sekuriteit om die gebou. Die kamer is ongeveer 25 m² groot.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tuin-eenheid is sowat 50 m van die hoofhuis af en is effens groter as die ander tuin-eenhede. Toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met stort, kombuisie met 'n volgrootte yskas, ingeboude slaapbank vir 'n ekstra gas, en dit het 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n tuin. Die eenheid is troeteldiervriendelik. Die tuin is omhein en daar is parkeerplek 1 m vanaf die eenhede. Daar is laserstraal-sekuriteit om die gebou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Alle linne en breekware word voorsien.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is sowat 50 m van die hoofhuis af en beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed kan op versoek voorsien word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie het 'n stofie en 'n yskas-vrieskas. Die eenheid het sy eie braai-area buite en 'n sitarea langs eenheid 1 tot 3.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit is op die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in 'n aparte area. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor graniettoonbanke. Die woonstel het sy braai-area buite, kyk uit oor die swembad en is bereikbaar van binne af of met 'n houttrap buite. Die woonstel kan ook met 'n interne trap vir groter groepe met die hoofhuis verbind word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Alle linne en breekware word voorsien.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebrood-suite is die hoofhuis se hoofslaapkamer en word afsonderlik gehuur. Dié groot slaapkamer het 'n tuin-uitsig en 'n volledige en suite-badkamer met 'n vrystaande bad. Daar is 'n kombuisarea wat na die swembadarea lei. Dis toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie en mikrogolf. Afhangend van die aantal gaste kan dié suite by die hoofhuis ingesluit word, en 'n dubbelslaapbank of stapelbed kan bygevoeg word vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 of 4 slaapkamers indien die Wittebroodsuite ingesluit is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié 2 kamers deel 'n badkamer en 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het stapelbeddens met slaapplek vir 2 volwassenes of 4 kinders. Dié kamer gebruik 'n aparte toilet en stort. Die huis het 'n graniet-kombuis wat ten volle toegerus is, sowel as 'n aparte opwaskamer, 'n oopplan-sitkamer en 'n eetarea. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-etenstafel met sitplek vir 8 tot 12 gaste. Die braai-area kyk uit oor die swembad. Die huis en woonstel kan met mekaar skakel vir 'n groot groep via 'n stel trappe aan die binnekant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Alle linne en breekware word voorsien.
Huisreëls
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word, en gaste sal hierdie reëlings reeds 24 uur voor inklok moet tref.
Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Personeel is op die perseel om daagliks of weekliks skoon te maak teen R80 per halwe dag. Dit moet asb. met aankoms versoek word. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Hierdie dienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die minimum-verblyftydperk is 1 nag buite seisoen, en 3 nagte tydens hoogseisoen.
Ons het kredietkaartfasiliteite en daarom kan die balans via die elektroniese oorplasingsfonds of kontantdeposito op die dag van aankoms afgehandel word.
Deposito vir breekskade:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R450 sal in kontant met aankoms gehef word en sal terugbetaal word by vertrek indien alles in orde is. Indien die kamer in 'n toestand is, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Skoonmaakfooi:
'n Skoonmaakfooi van tot R150 sal vir 1 nag se verblyf geld. Die prys sal van die aantal gaste en die die verblyftydperk afhang. 'n Troeteldierskoonmaakfooi vir die deeglike skoonmaak van eenhede na uitklok sal vir gaste wat troeteldiere het geld. Die prys sal van die aantal troeteldiere, grootte van troeteldiere en die toestand en reuk van die eenheid nadat gaste uitgeklok het afhang.
Ekstra gaste:
Gaste wat nie bespreek het nie betaal R300 per nag.
In- en uitkloktye:
1. Inkloktyd: 12:30 tot 16:30. Indien gaste later wil inklok moet dit 24 uur voor die inklokdatum gereël word. 'n Laat-inklokfooi van R150 word gehef op gaste wat na 18:00 inklok.
2. Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang