Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycasia Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Morkel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was 'n heerlike, veilige, rustige verblyf. As 'n mens net bietjie wil gaan recharge en ontspan is Cycasia Lodge die ideale verblyf. Was heerlik en rustig. Het wonderlike nuwe vriende gemaak. Almal super hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Hosts are very friendly and the rooms at Cycasia Lodge are nice and clean. It is a very secluded and private spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Sake. Thank you so much for the amazing review. We really do appreciate it. We are so happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future. Kind regards, Melanie, From The office of Cycasia Lodge.

Sunette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Heerlik gebly, dankie. Ons het heerlik gebly, dankie, en dit was 'n baie ruim plek. Die kamer met die enkelbeddens wat een groot bed word, moet net vervang word, want hulle slaap bietjie sleg. Maar verder was alles heerlik, en ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Sunette, we enjoyed having you stay, thank you for your comments. We look forward to hosting you in the future. Regards Gill and Steve

Michiel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Lekker en rustig. Baie rustige en baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Cycasia Lodge
Thank you so much for choosing Cycasia Lodge for your holiday. We are so pleased that you enjoyed your stay. Thank you so much for the review. We hope to see you again in future.

Jean P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Goeie waarde vir geld. Uitstekende ligging, mooi area, vriendelik en professioneel. My tweede keer wat ek daar bly en beslis nie die laaste nie. Ek's verlief op die natuur, daar is klein apies in die bome. Stil vir die wat wil wegkom van die stad se geraas. My kamer het my aangenaam verras en het vir my groter gelyk as wat dit op die foto's was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Jean. We absolutely loved having the 2 of you here with us. Thank you so much for the amazing review and choosing Cycasia Lodge once again for your holiday. We definitely look forward to seeing you again. Kind regards, Melanie, Gill & Steve

Rebecca S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Very enjoyable. Cycasia Lodge is nestled within the foliage of the Natal Coast and so all that you can hear is the sound of the ocean and the chirping of birds and insects alike. The lodge is not even 5 minutes from the beach. They give you your own set of keys so you don't have to worry about sticking to a curfew or annoying anyone to open up for you. You are provided with everything you need for set catering, including a washing machine which was appreciated. The place is very clean and the grounds and pool are well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Rebecca, We are so glad you enjoyed your stay. Thank you so much for the great review. This is always much appreciated. We hope to see you again in the future. Kind regards, Melanie From the office of, Cycasia Lodge. Umzumbe

Madelyn C
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie lekker, skoon en rustig. Dankie aan Gill en Melanie en ook aan die ander personeel. Ons het baie lekker gebly en die woonstel het als in gehad wat ons nodig gehad het. 'n Rustige, veilige plek. Ek sal die plek enige tyd vir almal aanbeveel. Ja dis ook naby enige winkels. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Madelyn, I am so glad you enjoyed your stay in the flat. We look forward to welcoming you again sometime. Regards, Gill & Steve

Zfo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

We really had a great time and the establishment was well organized for us. Thank you to Gill and the team, Saturday we had a car tyre issue and they were able to help us out at no cost since car broke down outside the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Cycasia Lodge
Thank you for the great review, We are happy that we were able to assist and that you had a great time at Cycasia. Kind Regards, Gill and the Cycasia team

Willy R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Wonderlik. Dit was wonderlike gewees. 'n Moet as jy 'n rustige vakansie by die see soek. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi William, we so enjoyed hosting your family and look forward to seeing you all again when the beaches are open. All the best for the new year. Regards, Gill Steve and Samantha.

Joshua N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Unforgettable experience. Toilet need door, to avoid bad smell around the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Cycasia Lodge
Hi Joshua I am glad you enjoyed your stay. That room is too small for a door sadly but I have noted your point. Regards Gill

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWFkOWY2LTU4NDQtNDAyOC1hMWZhLTc1YTEwZjRjYTYwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off P71 St Elmos Umzumbe 4236 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -30.625329 30.538996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang