Cypherkuil Plaashuis
Beskrywing
Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet enige vure met water doodgooi wanneer hulle klaar is.
Maak asb alle hekke toe.
Die vernsters moet met vertrek toegemaak word.
Moet asb. geen vreemde voorwerpe in die toilette gooi nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Ekstra enkelbed kan in elke kamer geplaas word. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet enige vure met water doodgooi wanneer hulle klaar is.
Maak asb alle hekke toe.
Die vernsters moet met vertrek toegemaak word.
Moet asb. geen vreemde voorwerpe in die toilette gooi nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap