Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypherkuil Plaashuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Izette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Best sun sets. If rustic Karoo is what you are looking for, then Cypherkuil is for you. It was peaceful, beautiful and the sun setting was like no other I have seen before. Thank you to Elri who made our stay super special and went out of her way to make us feel comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vrede, stil, diep slaap, 100% tevrede. Ons het baie lekker, veilig en stil geslaap. Ons was oppad Hartenbos toe en dit was 'n ideale halfpad stop en rus. Sal langer wou bly om die Karoo dieper in te neem! Die plek was netjies, skoon en luuks binne en het 'n lekker plaasgevoel buite. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Definitief om my agenda vir 'n volgende besoek absoluut magestic! Dit was 'n onvergeetlike belewenis en die skoonhede van die natuur gekombineer met stylvol, skoon & netjies, ontvanklik en atmosferies was die perfekte stop-over.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Resa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, stil in die middel van nêrens! Ongelooflik! Heerlik gebly! Alles wat jy nodig het! Hout om te braai! Lekker baie warm water! Selfs warmwaterbottels in bed vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is prentjie mooi en besef hoe awesome die stilte en die natuur gemaak is. Ons het dit vreeslik geniet. Vir mense wat die buite lewe en jag en stilte soek, is dit die perfekte plek. Die oop vlaktes en die sterre is 'n belewenis om te sien. Die ekstra moeite wat daar vir ons gedoen is en verskeie boodskappe wat na ons gestuur is, het my juis gemaak om daarheen te wou gaan, maak nie saak die uitdagings nie. Ons love die plek. Ons as gesin het so gelag en tyd as gesin saam geniet onder die sterre en die Monopoly game onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjiese verblyf met alles wat nodig is vir 'n oornag stop. Ons het heerlik oornag by Cypherkuil Plaashuis. Hulle het op 'n heerlike ontdekkingstog gegaan in 'n veilige omgewing in die veld. Dit was heerlik vir die twee kinders wat net gewoond is aan stadslewe. Die verblyf was baie skoon en netjies en ons gasvrou het gereeld kontak gemaak om te hoor of alles reg is. Ons sal dit beslis aanbeveel vir mense wat 'n stil rustige aand onder die Karoo sterre wil beleef. Die grondpad is ook glad nie sleg nie, kan met 'n gewone sedan motor gery word. Ons gasvrou het ook baie duidelike aanwysings verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Lekker geslaap! Ons het heerlik gebly. Pragtige natuur, baie mooi skoon, gerieflik ingerig. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Veral as jy 'n lekker plaasatmosfeer wil hê. Vriendelike gasvrou, meer gedoen as wat nodig was. Ons reis baie tussen Gansbaai en Pretoria, en sal nou elke keer daar oorbly. Ons is baie tevrede. Heerlik rustig. Ons het ook 4 groot honde by ons gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Die nag word so donker en stil, mens se verbeelding kan jou lekker op hol jaag! Afgesonderd, doodstil, Karoo vlaktes en 'n braaivleisvuurtjie. 'n Rare kombinasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharyn L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Peaceful and restful stay on a beautiful farm. Very comfortable accommodation. We were perfectly safe and wish we could have stayed longer than the overnight stop on our way to the coast. It was wonderful to be able to stretch our legs after a long day's travelling with a walk to the dam and then enjoy a restful night before heading out the next morning. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Karoo ervaring so inni veld. N lekker Karoo ervaring, stilte wat mens goed doen. Nie te ver gelee vanaf nasionale teerpad nie. Nagte met 'n helder oop sterrehemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1335fe14b43f31664a1c0cd807d2022165de741e8757af7b6545f0db2574dc8cd2fa7e63db2968f4e3d9042a88e4ebd3d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 N9 Cyperherkuil Farm 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.085353416512 24.915159822093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang