Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypherkuil Plaashuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cypherkuil Plaashuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas in 'n wildreservaat, net 15 km buite Noupoort, geleë is. Hierdie verblyf is in die hartjie van die Karoo geleë en bied 'n unieke ervaring waar gaste die natuurskoon kan geniet

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Ekstra enkelbed kan in elke kamer geplaas word.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Resa V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, stil in die middel van nêrens! Ongelooflik! Heerlik gebly! Alles wat jy nodig het! Hout om te braai! Lekker baie warm water! Selfs warmwaterbo...
Sien meer
Jun 2024
Reinhard K
Gesin met klein kinders
5.0
Definitief om my agenda vir 'n volgende besoek absoluut magestic! Dit was 'n onvergeetlike belewenis en die skoonhede van die natuur gekombineer met s...
Sien meer
Jun 2024
Talitha L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is prentjie mooi en besef hoe awesome die stilte en die natuur gemaak is. Ons het dit vreeslik geniet. Vir mense wat die buite lewe en jag en stil...
Sien meer
Mrt 2024
Janet V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf met alles wat nodig is vir 'n oornag stop. Ons het heerlik oornag by Cypherkuil Plaashuis. Hulle het op 'n heerlike ontdekkingstog ge...
Sien meer
Mrt 2024
Juan M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Lekker geslaap! Ons het heerlik gebly. Pragtige natuur, baie mooi skoon, gerieflik ingerig. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Veral as jy 'n...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cypherkuil Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1335fe14b43f31664a1c0cd807d2022165de741e8757af7b6545f0db2574dc8cd2fa7e63db2968f4e3d9042a88e4ebd3d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 N9 Cyperherkuil Farm 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.085353416512 24.915159822093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang