Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Da Gama 106

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Da Gama Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Gama 106 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat 'n ideale toevlugsoord bied vir 'n ontspanne verblyf. Hierdie woonstel met 'n see-uitsig, geleë langs die Golden Mile, laat gaste toe om hulself ten volle te verdiep in die skoonheid van die kuslyn.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan op die privaat balkon ontspan en 'n al fresco-maaltyd met asemrowende see-uitsigte geniet. Vir ekstra gerief sluit die woonstel onbeperkte WiFi en 'n onderdakparkeerplek in, wat die veiligheid van die gaste se voertuig verseker.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, ideaal vir 'n verfrissende duik, en 'n braai-area om te kuier en heerlike maaltye te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 128

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 106 Da Gama Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Da Gama Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a3f066e2e1e6459f602385d279d9099bedd3cc8106ba883a019e2b3f8406dfa7b1ed4639f183bc5d7055615348296bd694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 106 Da Gama Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.109152973099 18.821532726288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011