DaGama @ Jbay
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die knus kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek en die leefarea lei na die sonkamer wat groot vensters en sitplek het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die groot kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, soof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser togerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek en lei na 'n kamer met 'n stapelbed. Die huis het 'n eetarea met 'n etenstafel en 6 stoele en lei na 'n buitestoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 102, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang