Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dagbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobs-laan 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dagbreek is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na of van Kaapstad af reis of vir diegene wat hierdie geskiedkundige dorp wil leer ken. Die verblyf is naby die dorp se winkels en restaurante.

Dit is ruim en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging wat slaapplek aan tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynnette S
5.0
Baie lekker, skoon en netjies. Die woonstelle is ruim en baie skoon en netjies. Die swembad was lekker op die warm middag. Sal weer daar bly.
Des 2024
Lorraine O
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Baie netjiese plek, voel amper soos 'n huis en sal beslis weer hier bly in die toekoms.
Nov 2024
Hanel N
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! Very good value for money. Neat and clean. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Franz H
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Heel aangenaam, sal teruggaan.
Okt 2024
Sumari D
Saam met vriende
5.0
Lekker en aangenaam. Ons is vriendelik verwelkom. Die blyplek was baie aangenaam en ek sal dit aanbeveel. Jy kry waarde vir geld.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pieter Jacobs-laan 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dagbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobs-laan 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 80 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang