Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dahlia Huis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dahlia Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anne M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M

Lieflikste rustigheid met warmste gasvryheid.

Ons het heerlik gebly by Dahlia Huis. As ek 10 sterre vir als kon gee, sou ek, want dit is wat Dahlia Huis verdien. Ons het niks kortgekom nie, en Lisle het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons gerieflik is. So ver ons gaan het ons aan nuwe en ou vriende van Dahlia Huis vertel. Ons wou nog kuier, maar het ongelukkig net een aand bespreek. Ons het ons 40ste huweliksherdenking-wegbreek hier begin, en Dahlia Huis het absoluut bygedra tot die awesome memories made. Die kaasplank is 'n moet! Heerlikste kase wat Lisle self maak.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tevreden Cheese Farm, Rookdale, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb59571323f861573e3f4001cf763d2dd1846b37f8f44a528ca0b094a5b69d0dfa4b1c10cffaeabb03fb3f549b70a6c6f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Tevreden Cheese Farm Rookdale 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7027368 29.2203445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang