Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dahlia Huis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic work in progress. Lisle was a lovely host. She welcomed us warmly. The house was her grandparents' house and has now been converted for guest accommodation purposes. It is not a hotel (don't visit here expecting a hotel experience). There is no TV, which is great; the bush television is always more interesting and social. My son loved the farm experience, and even had an opportunity to fish at the two dams on the huge farm. The plans that Lisle and Gerrie have to improve the facilities and comfort around the homestead are exciting. Definitely looking forward to returning to Dahlia Huis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike mense en pragtige plek! Ons kom vir seker weer! Ons het heerlik hier gebly. Dis wonderlike mense, 'n pragtige uitsig, skoon en netjiese huis, toegerus met alles wat nodig is om 'n paar dae gemaklik te bly. Lekker plaasgevoel en baie sentraal om aktiwiteite in die berge te geniet. Die kaas wat hulle maak is van die hoogste gehalte! Definitief die moeite werd om hier te bly. Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Comfortable, clean and friendly. Fantastic place to stay. Extremely hospitable owners that cater for your every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Exceptional! Excellent hospitality and care to detail. Felt like home from home and a very peaceful environment with stunning views of the Drakensberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflikste rustigheid met warmste gasvryheid. Ons het heerlik gebly by Dahlia Huis. As ek 10 sterre vir als kon gee, sou ek, want dit is wat Dahlia Huis verdien. Ons het niks kortgekom nie, en Lisle het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons gerieflik is. So ver ons gaan het ons aan nuwe en ou vriende van Dahlia Huis vertel. Ons wou nog kuier, maar het ongelukkig net een aand bespreek. Ons het ons 40ste huweliksherdenking-wegbreek hier begin, en Dahlia Huis het absoluut bygedra tot die awesome memories made. Die kaasplank is 'n moet! Heerlikste kase wat Lisle self maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tevreden Cheese Farm, Rookdale, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb59571323f861573e3f4001cf763d2dd1846b37f8f44a528ca0b094a5b69d0dfa4b1c10cffaeabb03fb3f549b70a6c6f75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Tevreden Cheese Farm Rookdale 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7027368 29.2203445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang