Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisy Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janu H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wondelike, pragtige plek en gasheer. Gaan beslis weer kom! Wat 'n wonderlike plek en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie mooi en smaakvol gemeubileer. Rustig, stil & veilig. Ook lekker privaat & apart van hoofhuis met 'n pragtige tuin net vir jouself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annorhyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustige en beeldskone omgewing vir 'n langnaweek. Die huis is in die perfekte ligging indien jy wil wegkom van die besige stadslewe. Die verblyf was bo verwagtinge toegerus met die sitkamer en kombuis, en het 'n goeie atmosfeer gebied vir ontspanning. Ek en my verloofde was stomgeslaan wat alles ingesluit was vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Die eenheid is baie modern en luuks en het alles wat nodig is. Ja, ons het heerlik gerus. Die eerste gasvrou tydens ons wegbreek om dit te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Die eenheid is pragtig. Die verblyf is baie netjies en het mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryanhardt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Really great! It felt like home from the beginning. Soft lighting and the hosts were just amazing! Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastic location which is nice and close to the Hemel-en-aarde valley but also 10 mins from Hermanus. Cottage was incredibly neat and clean and clearly new so nothing felt tired/old. The host was very responsive and helpful, definitely highly recommend the cottage for a holiday or extended stay. Situated inside a beautiful security estate, very chilled and amazing amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Outstanding. Our stay was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Wonderlike verblyf. Ons het heerlik gebly en die gasvryheid was wonderlik. Alles was goeie kwaliteit en die koffie/beskuit en lekkers was welkom. Dankie vir lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6cedae85ef49f0b7f75b1ea193f32f88f6d1788ab19fe288df03eb82fe06ee397670965a2e6a59907465f11e586813950b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Glenfruin Meadows Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.409932890087 19.199464032819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang