Dam Adventure and Relax
Beskrywing
Die Kungwini-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boonste woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer onder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer bo, so daar is slaapplek vir 4 gaste indien nodig. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is nie DStv nie, maar gaste kan van 'n hardeskyf af films kyk. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng