Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam Adventure and Relax

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Daniël V
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies. Skoon. Veilig. Gerieflik. Baie netjies en gerieflik. Baie skoon en veilig. Sal vir seker weer inboek as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfek vir oornag. Baie netjiese skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Mense is baie vriendelik. Mens het nie baie nodig om saam te neem nie, daar was baie ekstras voorsien. Was baie bly oor die skottelgoedwasser. Alles was skoon en netjies. Word beslis aanbeveel. Baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene O
1 nag
4.8
Feb 2024

Comfortable sleep, clean, amenities for self-catering not that great. Quiet, good value for money. Would be a better stay if there were more conveniences like a bar fridge and microwave. It's advertised as self-catering after all. Power bank batteries were not charged. There was load shedding for 4 hours and I was in darkness, no candles supplied either. With load shedding being a part of life in SA, the guesthouse is ill-equipped. Should advise people that they should bring their own lights, etc. if they will not supply.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Literally just a comfortable bed and lovely bathroom. Good overnight accommodation in an interesting dam-side secure estate. I was surprised by the lack of eating utensils - only coffee mugs were available. There were no cutlery, crockery, microwave, or fridge to keep perishables fresh overnight. Perhaps this was mentioned in the description and I missed it. I would not return because of the lack of these facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Soos verwag. Ok. Geen WiFi soos geadverteer?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Monica R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Privaat en ruim. Baie ruim en skoonplekkie. Kon met gemak en privaatheid lekker kuier. Die geiser wat af was het ons wel onkant gevang en die lugversorging wat beskikbaar was het geen afstandbeheerder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Oulike verblyf met 'n mooi uitsig. In 'n sekuriteitskompleks langs 'n beeldhoupark. Ons het baie van die verblyf gehou. Dis netjies en modern, met 'n mooi uitsig. Hou van die feit dat dit in 'n sekuriteitskompleks is en is privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steph U
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Baie gemaklik en veilig. Het baie lekker gebly, net bietjie gesukkel met Vodacom opvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Die bed en beddegoed was puik. Badkamer pragtig en skoon. Kon dalk sitplek buite verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7BTaHx9rnqogf35hV1yHP4Zz9WBwaKVhueqlziQGc9jeutUc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 8 Damsig Kungwini Country Estates 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8883887 28.7066804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang