Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam Adventure and Relax

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate, sowat 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë.

Dam Adventure and Relax bied 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste in totaal.

Die boonste woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer onder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer bo, so daar is slaapplek vir 4 gaste indien nodig. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is nie DStv nie, maar gaste kan van 'n hardeskyf af films kyk. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n draagbare braai.

Die Kungwini-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.

Die landgoed het ’n gratis boothelling na die Bronkhorstspruitdam asook visvangplekke.

Besienswaardighede in die area sluit Anton Smit Sculpture Park, Fo Guang Shan Nan Hua Tempel en Bronkies Natuurreservaat in. Kungwini bergfiets- en voetslaanroetes asook 4x4 roetes is net 3 km van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Daniël V
5.0
Netjies. Skoon. Veilig. Gerieflik. Baie netjies en gerieflik. Baie skoon en veilig. Sal vir seker weer inboek as ek in die omgewing is.
May 2024
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oornag. Baie netjiese skoon kamer.
Nov 2023
Charlene F
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Mense is baie vriendelik. Mens het nie baie nodig om saam te neem nie, daar was baie ekstras voorsien. Was baie bly oor die skott...
Sien meer
Apr 2023
Monica R
Saam met vriende
5.0
Privaat en ruim. Baie ruim en skoonplekkie. Kon met gemak en privaatheid lekker kuier. Die geiser wat af was het ons wel onkant gevang en die lugverso...
Sien meer
Apr 2023
Steph U
5.0
Baie gemaklik en veilig. Het baie lekker gebly, net bietjie gesukkel met Vodacom opvangs.
Dec 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Dam Adventure and Relax het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7BTaHx9rnqogf35hV1yHP4Zz9WBwaKVhueqlziQGc9jeutUc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 8 Damsig Kungwini Country Estates 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8883887 28.7066804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang