Dam Adventure and Relax
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate, sowat 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë.
Dam Adventure and Relax bied 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste in totaal.
Die boonste woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer onder. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer bo, so daar is slaapplek vir 4 gaste indien nodig. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is nie DStv nie, maar gaste kan van 'n hardeskyf af films kyk. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n draagbare braai.
Die Kungwini-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Die landgoed het ’n gratis boothelling na die Bronkhorstspruitdam asook visvangplekke.
Besienswaardighede in die area sluit Anton Smit Sculpture Park, Fo Guang Shan Nan Hua Tempel en Bronkies Natuurreservaat in. Kungwini bergfiets- en voetslaanroetes asook 4x4 roetes is net 3 km van hier af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Dam Adventure and Relax het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kungwini Country Estate Bronkhorstspruit Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang