Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damsedrif Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Johannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Excellent. Very comfortable house. Well equipped. Beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige kuier in die mooi omgewing. Heerlik. Uitstappie in die kloof was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Karien Dit was so lekker om julle hier te hê - ek is bly julle het dit geniet! Hestelle

Annemarie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die perfekte oorslaap in Baviaans. Alles is pragtig, skoon en netjies, en die kombuis in die verblyf is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het goeie advies gegee oor aktiwiteite in die omgewing. Ons het heerlik gekuier om die braaivleisvuur in die stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Annemarie Dit was heerlik om jou by ons te hê! So bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou gou weer. Ons het lekker reën gehad, so dit is nou so mooi groen. Hestelle

Carlynne K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Groot ruim huis, netjies. 4 pensioenarisse het heerlik hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi julle Ek is so jammer ek het julle gemis, maar baie bly julle het lekker gekuier. Dankie dat jy ons gekies het om jou ouers by te laat bly. Kom kuier weer vir ons! Hestelle

Dietrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Herlaai jou batterye. Ons het 'n groter plek gekry as wat ons bespreek het: die groot huis met WiFi en 'n binnebraai. Damsedrif is 'n werkende plaas en ons kon die plaasdiere van nader leer ken. Die klonte, koppe en blou lug is mooi en voedsel vir die siel. Onthou om navraag te doen oor of jou tipe voertuig hier kan uitkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Dietrich Dit was lekker om julle hier te hê en as julle batterye bietjie herlaai het, het ons ons doel bereik. Kom weer en kuier bietjie langer! Hestelle

Riaan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Ruim plaashuis verblyf in die hart van die Baviaans. Definitief die moeite werd, heerlike verblyf in die Baviaans veral met kinders. Rune en Hestelle is baie gasvry en het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Riaan Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Kom weer! Hestelle

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Dit was soos 'n rustige belewenis. Stilte plaas atmosfeer net lekker. Lekker gebly op die lekker plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Ek is bly julle het dit geniet! Rustigheid is juis wat ons in oorvloed het. Hestelle

Dawid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantastiese omgewing! Baie lekker met niks tekort in huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Dawie Ek is bly julle het lekker gekuier - hoop ons sien julle gou weer! Hestelle

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stilte, rus en vrede. Ons bespreking was vir die Boklied en Volstruisie eenheid, maar die eienaars het die groot ou plaashuis tot ons beskikking gestel wat 'n groot verrassing was. Ons is baie vriendelik ontvang, het baie welkom gevoel en was selfs toegelaat om voor die tyd in te boek. Daar is drie slaapkamers, twee badkamers, 'n vreeslike groot goed ingerigte kombuis, sitkamer en 'n fantastiese massiewe stoep. Dit was baie lekker en gerieflik en ons kon weer die gevoel kry van die plaaslewe, wat die kersie op die koek was. Die huis was netjies, gerieflik en baie gemaklik en die braaigeriewe was ook baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet om op die stoep te kuier en net die stilte en natuurskoon te kon inneem. Baie lekker gekuier en geslaap en was heeltemal uitgerus vir ons toer deur die natuurreservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Johan Dit was lekker om julle hier te hê! Dit is altyd lekker om lekker mense te kry - hoop ons sien julle weer! Hestelle

Irene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlike kuier in Baviaanskloof. Wonderlike kuier, die gasvrou het baie ekstra moeite gedoen om my kinders te akkommodeer. Veilig en stil. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Irene Ek is baie bly julle het lekker gekuier! Geen moeite - my oupa het altyd gesê mens mag nooit 'n kind keer wat wil teken nie! Hoop ons sien julle weer Groete Hestelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hestelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba08b32b60631e73a0f0603bcdbcb00499c32d4a24690491d4c3b989145d26eef0ac134d81573a53acf56ce1fa9740fc43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang