Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dan en Wan

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen vet of afvalkos mag by die kombuiswasbak afgespoel word of op die vloer mors nie, veral nie by die braai nie.
Geen vuur mag op die gras gemaak word nie en geen swembaddens mag op die gras opgeslaan word nie.
Geen ekstra matrasse word toegelaat nie.
Geen meubels mag van binne die huis na buite gedra word nie.
Die alarm moet altyd aangeskakel word wanneer die huis verlaat word.
Gebruik water spaarsamig.
Los asb. die verblyf in dieselfde toestand as waarin dit gevind is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harder-straat 231, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb21c092a34c5423bf2e97cda07b1530ff09ada6bd7434ef98deb18dc40f1f47b1536f72fc6bd4b803affadab55801c5cbd8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 231 Harder Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.170872413343 24.657244101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang