Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancer's Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Dancer's Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mwenyasili S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mwenyasili S

It's great. I loved it.

It was an amazing place, beautiful and private.

Monique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Convenient and comfortable.

Great location, comfortable cottage with everything you need. The bed sleeps amazingly and the hosts are friendly and helpful.

Joan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M

I loved the ambience. Everything was available, perfect stay.

Dancers (Arabesque cottage) is spacious and so uniquely decorated. It is well equipped, with everything easily on hand. For me, the large fridge/freezer was useful. It's well positioned and easy to access other main routes. Thank you, Dominique.

Isak W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak W

Very nice stay.

Was a very relaxing atmosphere, quiet and safe area to stay at.

Maike Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maike Z

A cottage experience.

I needed a short notice short term Plan B. Down the road from my own apartment. Perfect solution. Brought me back to my student days living in a cottage. Happy to recommend the cottage to my parents on their next visit to Cape Town.

Marlena F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlena F

Veilig, stil, goed toegerus, wonderlike atmosfeer, baie gemaklike bed.

Ja, ek het lekker gebly.

Danelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V

Gemaklik gebly.

Goed ingerig vir beurtkrag.

Mitzi L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi L

Wonderful and friendly.

My wife was playing tennis at Kelvin Grove. Really close and convenient. Dominque offered to lift.

Gerry J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Lovely.

Friendly hosts make life so much easier. We've enjoyed our stay and the host made sure that we were comfortable.

Coreen V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

This cottage was our home away from home, we will certainly be back.

I can only echo what so many others have said about Dancer’s Cottages over the years, and thank you for your reviews. We spent six nights in the Arabesque Cottage, what a gem, it was all we expected and more, it’s comfortable, spacious and very clean with its quaint furnishings and deco creates an exceptional ambiance. The owners were very thoughtful when bringing in their personal experience to the cottages, can’t help but want to spread out your legs and arms and glide on the floor. The suburb is great too, safe and easy to navigate your travels in and around Cape Town. Jeremy and Dominique are polite, friendly and were great hosts. Thank you so much!

Sarie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie C

Gasvry.

Aangename mense. Gasvry.

Angeline H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline H

Friendly, caring hostess and accommodation was comfortable and clean and in walking distance to the shops and restaurants.

Very good and comfortable.

Erna O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Lovely, comfortable cottage, and excellent service.

A colleague and I spent 3 nights at Dancer's Cottage, and had a very comfortable stay. The cottage is beautifully decorated, and well equipped for self-catering. Also walking distance from many restaurants and close to Cavendish Mall, so super convenient. The driveway was a little bit of a challenge, but we managed. Our hosts went above and beyond to make our stay comfortable. We will definitely consider staying there again when in Cape Town, whether for work or leisure!

Nelisile K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelisile K

Welcoming, warm, beautiful housing setup.

The owners were very welcoming from the beginning of our stay. Whenever we needed help with locating things in the city, they were very helpful. Very friendly. Most definitely would go back.

Carlo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo V

Gemaklike verblyf en goed geleë.

Julietta het ons vriendelik verwelkom en verwys na ons tweeslaapkamerwoonstel wat baie oulik versier en goed ingerig was. Die woonstel het als gehad wat ons benodig het en was skoon en gemaklik. Daar was 'n sitarea buite met 'n buitebraai. Parkering was min, maar daar was plan gemaak sodat ons binne die eiendom kan parkeer. Die eenheid is in 'n sake-area loopafstand van restaurante, winkelsentrum, dokters en nog meer. Dit is 'n besige area, maar was vir ons doeleindes perfek gewees om doktor te besoek. Die eiendom is omhein en voel redelik veilig. Die eienaars woon op die perseel en is baie behulpsaam. Kan Dancer's Cottage aanbeveel vir diegene wat sentraal geleë en naby alles wil wees. Dit is bekostigbaar en gemaklik.

Merinda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda V

Verblyf was baie lekker. Alles wat met nodig het by 'n selfsorg-eenheid.

Vriendelik ontvang. Veilige parkering vir motor. Bevat alles wat ons nodig gehad het. Sentraal geleë. Sal beslis aanbeveel.

Ina M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Lekker ontspanne atmosfeer en 'n warm verwelkoming.

Dominique is dierbaar! Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Gaan beslis weer daar bly!

Ethney K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethney K

The place is just perfect.

The place was way too nice.

Ina M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Ons het heerlik gebly, dankie. Baie vriendelik ontvang.

My man en kinders het daar gebly terwyl ek in die hospitaal was. Baie dankie. Dominiqe. dat jy dit vir hulle so gemaklik gemaak het. Hulle het dit baie geniet en was ook baie naby die hospitaal. Veral Alta kan nie uitgepraat raak nie. Baie dankie weer!

Nanna J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanna J

Waarde vir geld.

Als wat mens nodig het vir selfsorg, veilige parkering, privaatheid, sentraal geleë en vriendelike eienaars.

Karin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Great stay. Great hosts.

We visited Cape Town for a sport tournament. Dancer's Cottages were close to nice restaurants and the sport fields. Dominique went out of her way to make us feel comfortable and at home. We will definitely return.

Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Het welkom gevoel en baie lekker gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Die gastehuis was goed geleë om maklik by al ons bestemmings te kom en was naby aan winkelsentrums. Ons het veilig gevoel en sal die verblyf beslis aanbeveel.

Mandla R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla R

The hosts were very friendly their communication was high quality and they allowed us to contact them anytime.

The hosts were good communicators who allowed us freedom and space to enjoy our stay. They were available for us to check in late, which was inevitable because of the distance. The suburb is safe to drive and walk day and night. Grocery shops, laundry and take away shops are a mere one minute proximity. Their place was clean and decored very creatively. It was good to be in the space that differs completely from our own home. It is specifically good if you have a family with more than two kids.

Antoinette R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R

Baie aangenaam.

Dominique is dierbaar en behulpsaam. Alles wat ons benodig het was daar.

Jeanne-mari D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari D

Wonderlike plekkie. Spasie is goed en pragtige dekor en foto's.

Ons het waarlik baie lekker gebly. Dit was perfek vir ons behoeftes.

Jeanne V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Rustig, vriendelik en sentraal.

Sien sterre.

Mariette L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Stylvol, netjies, veilig. Aangename gasheer en -dame wat jou welkom laat voel.

Sal dit beslis aanbeveel vir reisigers na Kaapstad.

Martha H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha H

Vriendelike en behulpsame eienaars en in 'n baie veilige area.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Naby aan winkels en is in 'n stil area.

Ingrid L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid L

I only used the cottage to sleep and not during the day which suited me.

The cottage was very neat and all my requirements were met. Claremont is totally suitable as it is so central.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het net die kothuis gebruik om in te slaap en nie in die dag nie, wat my gepas het.

Die kothuis is baie netjies en het aan al my vereistes voldoen. Claremont is heeltemal gepas omdat dit so sentraal is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMTE5ZmMxLTFkOTktNDg3My05YmY1LTkyMzY1NDU2Y2FkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 2 Washington Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.980132 18.48265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang