Dancer's Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Pirouette-kothuis
- Selfsorg
- Arabesque-kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind.
Die oprit is smal en 'n bietjie nou met plek vir net 1 voertuig.
Geen partytjies of sosiale byeenkomste word toegelaat nie; slegs bespreekte gaste mag op die perseel wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang