Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancer's Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dancer's Cottages is in Claremont geleë, 10 km vanaf die middestad per motor. 'n Gesin van 4 woon in die hoofhuis en gaste het hul eie privaatheid.

Die verblyf bestaan uit 2 kothuise waarvan Pirouette 1 slaapkamer het en Arabesque 2 slaapkamers het. Albei kothuise is toegerus vir selfsorg en die leefareas maak oop op 'n privaat patio.

Dancer's Cottages is naby plaaslike restaurante en winkels geleë, maar 'n kort entjie se ry vanaf Cavendish Square, Newlands Rugby en Krieketstadions.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Dancer's Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dancer's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMTE5ZmMxLTFkOTktNDg3My05YmY1LTkyMzY1NDU2Y2FkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 2 Washington Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.980132 18.48265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang