Dandelion Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dandelion Accommodation bied gerieflike verblyf in die lieflike dorpie Queenstown. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en verseker 'n onvergeetlike ervaring vir gesinne, paartjies of enkelreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstelletjie het 'n yskassie, mikrogolf, braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. 'n TV met Netflix is beskikbaar, asook WiFI. Buite is daar 'n skottelbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel het 'n privaat ingang.
Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat wil ontspan of die Queenstown-area wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink Dandelion Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 8, Queenstown, 5319, Oos-Kaap