Dankbaar
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en bababed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dankbaar-woonstel/huis:
- DStv: Opsioneel teen 'n addisionele fooi van R50 per dag. Laat weet asb indien aangeskakel moet word.
- Eie handdoeke.
- Daar kan moontlik gaste in Dankbaar-woonstel ook wees.
- Geen fietse word in die huis gery nie. Enige merke sal vir gas se rekening wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed, die derde kamer 2 enkelbeddens en die vierde kamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die oopplan-leefarea bied 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n 'n TV en ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Slaapsaalbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Dankbaar-woonstel/huis:
- DStv: Opsioneel teen 'n addisionele fooi van R50 per dag. Laat weet asb indien aangeskakel moet word.
- Eie handdoeke.
- Daar kan moontlik gaste in Dankbaar-woonstel ook wees.
- Geen fietse word in die huis gery nie. Enige merke sal vir gas se rekening wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View 26A, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang